Koers
Picture

Welcome to the online home of 

Picture
KOERS Journal

Enter 
English site


Gaan na 
Afrikaanse blad



About Koers 

Koers is an accredited scholarly journal that strives to promote foundational reflection in science.  This includes contemplation of the philosophical presuppositions of scientific disciplines, as well as reflection on the role of worldview in science.  The Koers Association, as official body, has been in existence since 1926.  
The Koers: Bulletin for Christian Scholarship is the association’s interdisciplinary and peer-reviewed journal which has appeared quarterly since 1935.

Wat is Koers 

Koers is 'n geakkrediteerde wetenskaplike tydskrif wat streef na die bevordering van prinsipiële besinning in die wetenskap.  Dit sluit die nadenke oor filosofiese vooronderstellings in spesifieke vakgebiede in, asook ’n reflektering oor die rol van werklikheidsbeskouing in die wetenskap.  Die amptelike liggaam, die Koers-vereniging, bestaan sedert 1926.  Koers: Bulletin vir Christelike wetenskap is die vereniging se interdissiplinêre wetenskaplike tydskrif wat eweknie-geëvalueer word en sedert 1935 kwartaalliks verskyn.


Picture
Picture
Picture
Copyright Koers - 2020